Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie.
Die Voortrekkermonument is meer as net ân erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ân baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ân geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se storie, van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en meer. Die monument vertel ân storie van heldemoed, deursettingsvermoë en ân toekomsvisie sodat ons vandag kan wees waar ons is.
Behalwe vir die geskiedenis, is die Voortrekkermonument ook ân plek van ontspanning. Dit is die ideale plek om â in Afrikaans â te kom piekniek hou, stap, koffie drink en aan avontuuraktiwiteite deel te neem. Die Voortrekkermonument verwelkom gesinne, vriende en groepe om ân uitstappie op die monument se terrein te geniet.
Die Voortrekkermonument is jou plek, jou mense, jou erfenis, jou toekoms, jou tuiste.