Logo

    profeet

    Explore "profeet" with insightful episodes like "Harm Renkema - De groeipijn van een profeet" and "Ampte: Die Amp van Gelowige" from podcasts like ""Open Thuis" and "Radio Scriptura"" and more!

    Episodes (2)

    Ampte: Die Amp van Gelowige

    Ampte:  Die Amp van Gelowige

    Ampte:  Die Amp van Gelowige

    Hierdie inleidende episode van die Ampte in die kerk, skets die breë trekke van die ampte, hoe pas ampte/dienste in die kerk, hoekom is ampte nodig, en wat is die gereformeerde kerkbeskouing van die ampte.

    Die Here, Jesus Christus, het die ampte ingestel, en die Christen word geroep om in die amp van gelowige in die kerk te staan, asook buite die kerk te getuig in die uitleef van sy/haar geloof in die samelewing. Artikel 29 van die Nederlandse geloofsbeleidenis verduidelik wat 'n ware kerk is en hoe haar lidmate lyk.

    2:10  Die amp van gelowige.
    3:00  Hoe pas die ampte in die kerk in?
    7:35  Is die ampte vir die kerk nodig en hoekom?
    14:05  Wat beteken die amp van die gelowige?
    Efesiërs 1:3-23
    23:10  Die doel van die gelowige se bestaan is aanbidding.
    31:24  Elkeen word geroep om in die amp van gelowige te staan.
    31:42  NGB Artikel 29 - hoe lyk die lidmate van die ware kerk?

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io