Logo

    verlosser

    Explore "verlosser" with insightful episodes like "Kersfees - die Woord het vlees geword" and "De verlosser uit de duisternis - Christus in een omlijsting van heiligheid - met Wolter" from podcasts like ""Radio Scriptura" and "De Stem"" and more!

    Episodes (2)

    Kersfees - die Woord het vlees geword

    Kersfees - die Woord het vlees geword

    RC Sproul … (boek: Who is Jesus?) "Unfortunately, most ideas about Christ's identity today, are born of empty speculation, or created to squeeze into a philosopher's pattern rather than drawn from scripture. The Christ that are born this way, simply won't do. A recycled Christ, a Christ of compromise, or an imaginary Christ can redeem no one. A Christ who is watered down, stripped of power, debased of glory, reduced to a symbol, or made impotent by scholarly surgery is not Christ but anti-Christ. Because to supplement the real Christ with a substitute is to work against Christ. To change or distort the real Christ is to oppose Him with a false Christ. To be redeemed and to have assurance of our salvation, we must rid ourselves of these imitations. We need Christ, the real Christ."

    Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Marmix Boersema, Jonker Venter, Jaco de Beer

    00:40 Kersfees - Jesus, die lig, het na die wêreld gekom (Joh 1:1-14)
    03:54 Jesus het gekom om van die waarheid te getuig (Joh 18:37)
    06:00 Post-modernisme vra: Hoe is Jesus nog relevant vandag?
    09:12 Jesus is die Waarheid - God se reddingsplan, as Verlosser en Koning
    11:18 Jesus en die Vader is een
    13:50 Jesus het nie Sy goddelikheid prysgegee nie
    14:15 Jesus, die Mens-God
    16:58 Is Jesus se geboorte 'n sentimentele boodskap van goedheid?
    18:25 Oproep tot aanbidding - Simeon se oë het verlossing gesien
    19:44 Moet ons met persente 'n gevoel van troos tydens Kersfees skep?
    21:00 Hou vas aan die ware evangelie
    21:48 Ons kan nie die karaktertrekke van God aanbid nie
    23:23 Christus is die Een wat hoop bring, want Hy is die Lig
    26:27 Moet ons Kersfees regverdig?
    27:50 Hy is waardig
    28:12 Kortstondige euforia van Kersfees, Paasfees en doop
    29:16 Die Heilige Gees het geloof geplant in die skaapwagters en wyse manne
    30:48 Die krip was nie 'n mooi prentjie nie
    32:00 Die skaapwagters het vir almal vertel, God geloof en geprys in verwondering
    33:00 RC Sproul aanhaling...(Book: Who is Jesus? "Unfortunately, most ideas

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io