Logo

    vrees

    Explore "vrees" with insightful episodes like "Wees getuige van de Heer (deel 6 van nieuwe serie vanuit boek Daniël)", "2021 in Perspektief", "Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek?", "Pastoraal: Angs en Vrees" and "Die ongenooide gas Deel 1/2 (Audio)" from podcasts like ""Oog in oog met God", "Radio Scriptura", "Radio Scriptura", "Radio Scriptura" and "Gemeente Sonder Grense"" and more!

    Episodes (15)

    Wees getuige van de Heer (deel 6 van nieuwe serie vanuit boek Daniël)

    Wees getuige van de Heer (deel 6 van nieuwe serie vanuit boek Daniël)

    Van wie we zijn, namelijk van de Heer, vertaalt zich in wat we doen en hoe we zijn. Hoe we ons gedragen, hoe we met anderen omgaan, toont waar we staan in ons geloof in Jezus Christus. Getuige zijn wil zeggen dat we onze knie voor niemand anders buigen dan voor de Heer. Het wil ook zeggen dat we weten dat er geen god is buiten Hem. We hoeven niet angstig te zijn of zorgen te hebben. We hoeven ons leven niet kostbaar te achten voor onszelf, want onze God is een Wonderbare en Almachtige God.

    2021 in Perspektief

    2021 in Perspektief

    Scriptura kyk terug oor drie groot kwessies en gebeure wat die christelike geloofsgemeenskap regoor die wêreld erg uitgedaag het hierdie jaar.  Transgender agenda en die geslagskwessies, covid regulasies van die regering vir eredienste, en dan die geweldige vrees vir die dood wat posgevat het, of ontbloot is, as gevolg van die pandemie.

    Jesus het in Mattheus 10:28 gesê: "En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel."

    Lê daarom liewer jou lewe af vir Christus en vir die koninkryk van God. Aanbid en verheerlik Hom, ons Skepper God, bo alles. Hy wat die dood reeds oorwin het en alle mag oor alles het. Hy wat ons vrygekoop het van sonde en dood, sodat ons nie aan die verganklike kort lewe en ons misleidende hartsbegeertes uitgelewer is nie, maar 'n vaste hoop op die ewige lewe kan hê.

    00:00 2021 in Perspektief
    01:25 "Transgender" agenda en die geslagskwessies
    07:20 God se skepping - man en vrou
    09:45 Identiteitskrisis onder kinders
    11:55 Seksuele revolusie
    16:08 Wat is die waarheid oor geslag?
    16:55 Hoe leer die publieke skoolkurrikulum?
    18:42 Keer terug na die basiese Bybelse beginsels
    19:20 Covid regulasies van regering vir eredienste
    19:25 God se wette bo die staat se covid regulasies
    21:10 Stryd in die kerk
    24:49 Wat beteken kerkwees in hierdie tyd?
    26:42 Oorvergeesteliking van ons geloof
    28:44 Twee virusse: covid en die magvirus
    29:28 Semper reformanda
    30:36 Beelde en sakramente in die Bybel is konkreet en tasbaar
    33:02 Waarvoor is ons werklik geroep?
    34:56 Te "versigtig" om kerk toe te gaan?
    36:10 Dubbelhartigheid
    37:05 Doodsvrees het mense wêreldwyd beetgepak
    38:30 Vrees vir die dood
    39:23 Illusie van beheer oor die dood
    41:19 Wat beteken naasteliefde?
    42:40 Jesus het die dood oorwin
    44:30 Ons werklike roeping
    46:08 Neem jou kruis op en volg Jesus
    47:50 Normale sosiale interaksie word gekriminaliseer
    51:07 Ons behoort aan Christus in lewe en in sterwe

    Teksverwysings:
    Rom 1 en 13, Deut 6, 2 Joh, Daniel, 1 Kor, Heb 2:14-15, Fil 1, Jon 11, Mark 8, Apostoliese Geloofsbeleidenis.

    Skakels:
    http://www.scriptura.co.za/2018/08/huwelik-en-gesin-die-satan-se-stille-aanslag-op-die-kerk/
    http://www.scriptura.co.za/2019/03/die-huwelik-6-geslagskwessies/
    http://www.scriptura.co.za/2021/09/et-cetera-september-2021-week-3/
    https://semperreformanda.co.za/
    https://www.youtube.com/watch?v=m2HOjrpP9yk
    http://www.scriptura.co.za/2021/01/perspektief-januarie-2021-eredienste-en-huidige-regulasies-van-die-regering/

    Aanbieders: Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn en Marnix Boersema

    Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek?

    Pastoraal:  Angs en Vrees - Hoe help ek?

    Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek?

    Hoofpunte:
    1) Hoe identifiseer ek angs in myself en in ander?
    2) Hoe kan die kerk mense help?
    3) Hoe spreek ek angs aan?
    4) Hoe kan ek die Woord van God gebruik tydens angs?

    03:46 Hoe identifiseer ek angs?

    14:14 Hoe kan die kerk mense help?
    21:58 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie

    22:41 Hoe spreek ek angs aan? (Fil 4 en Psalm 3)
    30:05 Hoe kan ek die Woord van God gebruik tydens angs?
    52:32 Die Here se algemene genade en openbaring

    Pastoraal: Angs en Vrees

    Pastoraal:  Angs en Vrees

    Opsomming:

    02:17 Wat is angs en vrees en hoe lyk dit?
    16:00 Wat is die Bybel se antwoord? Matt 6:25-34 en Fil 4:6

    22:50-23:21 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie.

    23:24 Hoe moet ons angs en vrees hanteer?

    31:38 Bekommernis - redes vir verkeerde hartsgesindheid.
    35:34 Praktiese raad/toepassing van Bybelse beginsels.
    38:58 Identifiseer die vyand en die leuen.

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io