Logo

    dissipline

    Explore "dissipline" with insightful episodes like "Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20", "Ouerskap: Bybelse Kind-wees" and "Ouerskap: Dissipline" from podcasts like ""Radio Scriptura", "Radio Scriptura" and "Radio Scriptura"" and more!

    Episodes (3)

    Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20

    Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20

    Scriptura se nuwe reeks handel oor skrifgedeeltes of Bybeltekste wat verkeerdelik of buite die ware konteks aangehaal en verstaan word. Die eerste episode fokus op die presiese betekenis en doel van Mattheus 18:20.

    00:00  Wat sê die Vers 1:  Mattheus 18:20
    00:39  Nuwe reeks
    03:47  Mattheus 18:20 …want waar twee of drie in My naam byeen is, daar is Ek in hul midde."
    04:20  Wat is die algemene begrip oor die vers?
    11:00  Christene wat in die algemeen byeen kom, is nie dieselfde as erediens nie.
    11:35  Wat is die konteks?
    12:38  Konteks lê in vers 15-20  (2020 Vertaling)
    13:42  Kerklike tug en kerkdissipline is die ware tema
    16:42  Vers 15-17 gee agtergrond van kerklike tug
    22:07  As 2 of 3, dit wil sê die ouderlinge, saamstem oor ‘n tugsaak en ‘n besluit neem, is dit bindend
    24:33  Kwalifikasie – daaglikse lewe is nie erediens nie
    25:19  Ps 121 Pelgrimslied – die Here is altyd by ons
    26:34  Ons word opgeroep na die erediens in Ps 122:1  “Kom ons gaan na die huis van die Here….”

    Aanbieders:  Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

     

    Ouerskap: Bybelse Kind-wees

    Ouerskap:  Bybelse Kind-wees

    Ouerskap: Bybelse Kind-wees


    1. Inleiding

    a. Afbakening: Episode is hoofsaaklik vir kinders in huis, nie as volwassenes nie.
    b. Luister ook ander episodes in reeks, veral Ouerskap: Dissipline.


    2. Ek moet my ouers alle eer bewys.
    a. Pa sowel as ma (nie teen mekaar afspeelnie).

    b. Wees lief vir jou ouers.


    3. Wat as ek voel my ouers is verkeerd?
    a. Erken hulle is sondaars, net soos jy.
    b. Moenie dadelik spring na twyfel in hulle goeie bedoelings nie.
    c. Wees ʼn kind vir jou ouers soos wat jy kind van God is.
    d. As jy steeds voel jou ouers is verkeerd?
    i. God het ouers oor kinders aangestel met ʼn goeie doel - vertrou Hom.
    ii. Ouers is deur God aangestel, maar het self perke.


    4. My rol as kind in my ouerhuis.
    a. Kommunikeer met jou ouers
    b. Behulpsaam en diensbaar
    i. Seuns
    ii. Dogters
    c. Verhouding met broers en susters

    Ouerskap: Dissipline

    Ouerskap: Dissipline

    Ouers is deur God aangestel oor die kinders en word geroep om met gesag kinders in hierdie lewe te lei. Ouers moet binne die Bybelse grense optree as hulle kinders sondig en ouers mag ook optree wanneer hulle kinders sondig.

    4:24 Die punt van Bybelse dissipline is hartsverandering van kinders.
    8:34 Hoe kan ek as herder my kind lei dat hy/sy by die Here uitkom?
    16:43 Ouers moet konsekwent wees in hul dissipline.
    22:00 Vaders se foutiewe gedrag reflekteer dikwels ‘n verwronge beeld van God, die Vader.
    29:20 Dis belangrik dat kinders Bybelse gesagsordes verstaan.
    36:40 Dissipline wat nie in liefde gedoen word nie, is onbybels en lei tot mishandeling.
    39:40 Dit is belangrik om vergifnis te vra wanneer ouers gefouteer het.

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io