Wat is die Evangelie?
00:00 Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee
02:50 Wat is die evangelie? (1 Kor 15, Gal 1:8-9)
12:22 Die slegte nuus - sondeval. (Genesis, Ef 2)
19:09 Ons kan onsself nie red nie.
28:12 Wat is die barmhartigheid van God? (Rom 3:21)
37:20 Hoe word ek regverdig voor God?
39:19 Wat is die rede waarom God my uit die dood opgewek het? (2 Kor 5:21)
45:35 Jesus se kruisiging het versoening tussen mens en God gebring.
48:04 Geloof (gawe van God) is die kanaal waardeur ons gered word.
48:59 Opdrag: glo die goeie nuus dat Jesus jou sonde op die kruis betaal het.
51:40 Waarvoor het God ons kom red? (Rom 6)
56:00 Wat is die implikasies van die evangelie?
59:49 Hoe lyk die dankbaarheidslewe van die gelowige? (1 Kor 2)
"As iemand julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees!" (Gal 1:9)