Logo

    kruisiging

    Explore "kruisiging" with insightful episodes like "Wat is die Evangelie?" and "De boodschap en het beeld van de kruisiging - met Wolter" from podcasts like ""Radio Scriptura" and "De Stem"" and more!

    Episodes (2)

    Wat is die Evangelie?

    Wat is die Evangelie?

    00:00 Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jan-Louis Lee
    02:50 Wat is die evangelie? (1 Kor 15, Gal 1:8-9)
    12:22 Die slegte nuus - sondeval. (Genesis, Ef 2)
    19:09 Ons kan onsself nie red nie.
    28:12 Wat is die barmhartigheid van God? (Rom 3:21)
    37:20 Hoe word ek regverdig voor God?
    39:19 Wat is die rede waarom God my uit die dood opgewek het? (2 Kor 5:21)
    45:35 Jesus se kruisiging het versoening tussen mens en God gebring.
    48:04 Geloof (gawe van God) is die kanaal waardeur ons gered word.
    48:59 Opdrag: glo die goeie nuus dat Jesus jou sonde op die kruis betaal het.
    51:40 Waarvoor het God ons kom red? (Rom 6)
    56:00 Wat is die implikasies van die evangelie?
    59:49 Hoe lyk die dankbaarheidslewe van die gelowige? (1 Kor 2)
    "As iemand julle 'n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees!" (Gal 1:9)

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io