Logo

    perspektief

    Explore "perspektief" with insightful episodes like "Perspektief: September 2021", "Perspektief: Augustus 2021", "Perspektief: Julie 2021", "Mei in Perspektief" and "God se Perspektief - Audio" from podcasts like ""Radio Scriptura", "Radio Scriptura", "Radio Scriptura", "Radio Scriptura" and "Afrikaans_Preke"" and more!

    Episodes (6)

    Perspektief: September 2021

    Perspektief:   September 2021

    In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika.
    00:26 September 2021 in Perspektief
    01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering
    04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories
    06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie
    08:10 Dolering - hartseer oproep tot bekering
    09:00 Wesenlike stryd in die kerk - Wat is die Bybel?
    14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer
    17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing
    19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het?
    20:52 Staaf jou teen vervolging
    23:00 Moenie jou naaste afbreek nie
    28:35 Wetgewing is om die slegte te straf
    31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas

    Skrifverwysings:
    Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer.
    Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139

    Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jonker Venter

    Perspektief: Augustus 2021

    Perspektief:  Augustus 2021

    00:00   Augustus 2021 in Perspektief
    00:22   Opsomming van die onderwerpe ter sprake:
    -
    Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
    -
    Inenting Manipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
    -
    Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
    03:11   Vervolging van Christene in Afghanistan na Taliban oorname.
    13:00   Hoe moet Christene en die kerk na die vervolging kyk? 
    22:09   Inenting Manipulasie: Game gee 10% afslag vir mense wat ingeënt is.
    34:37   Hoe gaan hierdie wêreldbeskouing Christene raak?
    - Wat gee ons weg in tye van ‘n krisis?
    - Word ons vryheid om te aanbid geraak?
    -
    Hang die wêreld se veiligheid van my inenting af?
    41:00   Christus word verheerlik op die Olimpiese Spele.
    -
    Die spele is misbruik om ook die seksrevolusie te bevorder.
    50:52   Alles gaan oor die eer van God.
    Skrifgedeeltes:  Openbaring 1:9, Kolossense ? 1 Korinthiërs 12, Johannes 11, Habakuk 2, Romeine 14, Romeine 8, Filippense 3

    Perspektief: Julie 2021

    Perspektief:  Julie 2021

    In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief.

    00:00  Julie 2021 in Perspektief
    01:30  Onluste en eredienste
    09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring:  gesin, kerk, regering
    11:30  Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36:  die plek van die regering 
    16:20  Statisme - staat kry oppermag oor alles
    18:43  Hoofpunte: 
    - Die antwoord oor eredienste kan nooit wees:  So sê die regering nie. 
    - Kan die kerkraad ‘n lidmaat bind deur te sê:   Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam nie, en die erediens bywoon nie?
    - Virtuele dienste is nie eredienste nie
    - Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen 

    24:40  Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie
    -  Patroon van die narratief
    -  Ingeligte besluit teenoor ‘n aktivistiese besluit
    -  Onderskei tussen eredienste en inenting

    40:40 Inent of nie: ‘n saak van skeiding tussen gelowiges?

    Skrifverwysings: 
    Spreuke 29: 2 en 18, Amos, Psalm 96:10, Openbaring, Jakobus, Romeine 14, 1 Kor 8-10, 1 Kor 10:31

    Aanbieders:  Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
    Photo geneem deur:  Andre Swart/AP Photo

    Mei in Perspektief

    Mei in Perspektief

    Mei in Perspektief 

    01:48  Nagwaak vir Jacob Zuma.

    • 07:00  Polities-teologiese beskouing.
    • 10:55  Waarskuwing aan leiers (Jesaja  5:20).
    • 12:22  Kerk en staat moet geskei wees. 

    16:21  Toenemende korrupsie in die ANC - wat is ons hoop en behoud? 

    • 17:27  God sal die perfekte oordeel fel  -  vergeldingsteologie (Ps 7:16).
    • 20:30  Vertrou op die Here (Ps 37).
    • 21:15  Ons het ‘ n roeping hier (1 Kor 17).

    22:37 Konflik tussen Israel en Palestina.

    • 24:00  Eindtye - hoe moet ons Israel sien?
    • 29:00  Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14).
    • 33:08  Kerk moet aan die Here onderwerp - Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismes).
    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io