Logo

    potgooi

    Explore "potgooi" with insightful episodes like "Die Eerste Episode van 2020", "Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)", "Charl & Liza-Marie Oberholzer", "Ernst van Zyl (Conscious Caracal)" and "Jacques Basson" from podcasts like ""Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak", "Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak", "Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak", "Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak" and "Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak"" and more!

    Episodes (20)

    Emile Coetzee van Eensgesind

    Emile Coetzee van Eensgesind
    In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/)

    Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Kliek-aas, liggelowigheid en Eureka

    Kliek-aas, liggelowigheid en Eureka
    In hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap.

    Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden

    Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden
    Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden se veldtog teen politiek-gemotiveerde moorde.

    Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Konsentrasiekampe en die Kaap Party

    Konsentrasiekampe en die Kaap Party
    Dirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting.

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Podmedia, Hoërskool Driehoek en Max Moles

    Podmedia, Hoërskool Driehoek en Max Moles
    Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek.

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Onderhoud met Boer Republic

    Onderhoud met Boer Republic
    Die eerste episode in 2019 van die Dirk Scheepers Program gesels Dirk met die mense agter die bekende YouTube kanaal Boer Republic. Hulle bespreek Afrikanerskap, selfbeskikking en alternatiewe media.

    Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie!

    Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-program
    Dirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1
    Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2
    Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2
    Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode

    Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode
    Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies... Verder luister ons na cool musiek van The Bats (ja jy't reggelees) en nog vele meer. Check ook 'n slag weer ons blog uit. Ons sal probeer om hom meer gereeld op te datteer (maar soos julle weet het ons nie 'n baie goeie track record as dit kom by stuff op datum hou nie). www.skaatscast.blogspot.com skaatscast at gmail dot com

    Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!

    Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!
    Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die Springbokke - ons cover ALS! Dit was net Sybrand en Steyn vir hierdie episode, die res was almal weg maar darem daar in gees. Check uit ons Facebook groep of email ons by skaatscast at gmail dot com. Geseende Kersfees en 'n super nuwe jaar van die SkaatsCast af. Mag julle almal iets van God se super liefde beleef hier aan die einde van 2007!

    Episode#24 | Die Sexy Episode

    Episode#24 | Die Sexy Episode
    ...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan die naam) soos Die Papiertjievou (Lame) Game, SkaatsdeLaan, Bennie se Boeke en nog baie meer. Ons luister ook na awesome musiek, so check dit uit! BTW, die episode is enhanced, so jy kan na die prentjies in jou iTunes of iPod kyk. O en join ons groep op facebook!

    Episode#23 | Die Comeback Episode

    Episode#23 | Die Comeback Episode
    Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lukraak en luister na Daphne Loves Derby, Vanilla Sky en Straatligkinders. Jip. Beter as wat die mullet ooit kan wees. Check SkaatsCast uit op Vuisboek vandag!

    Episode#22 | Die Hero Episode

    Episode#22 | Die Hero Episode
    [Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs Villiers, Ben en Steyn vir hierdie episode; die ander was bietjie vasgevang. In hierdie episode: Die usual Boredomkillers, Nuus en 'n nuwe section, 'Segway to Heaven'. Ons speel songs van: The Monolith, Run Kid Run en Vanilla Sky. Ons het vergeet om te noem, maar net voor S-Nuus speel ons Underoath se 'A Boy Brushed Red, Living in Black and White'. Email: SkaatsCast@gmail.com Voicemail: +2773 424 5758 Lukraak, uit 'n Christelike Oogpunt

    Episode#21 | Die Paasfees Episode

    Episode#21 | Die Paasfees Episode
    Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na iets spesifieks. Daar is ook ander goodies, soos chapters, wat dit vir jou makliker maak om dele te skip, indien jy nie hou van ons geselskap nie. Nee wag, klink my na 'n swak idee! Dit is maar 'n doodgewone podcast, met Boredomkillers, SkaatsCast Nuus, E?Nuus en Villiers se feit. Ons bel ook 2 random luisteraars om uit te vind wat hulle dink van Paasfees - en albei verjaar heel toevallig! (nee, regtig, en ons het net geweet die een verjaar). So gepraat van verjaar, dis hierdie keer Emma se beurt om ouer te word - 'n volle 20 om die waarheid te se.
    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io