Logo

    tuisskool

    Explore "tuisskool" with insightful episodes like and "“Ek voel so sonder hoop en vol trane”" from podcasts like " and "Oolfant se potgooi"" and more!

    Episodes (1)

    “Ek voel so sonder hoop en vol trane”

    “Ek voel so sonder hoop en vol trane”

    In hierdie episode gesels ek oor ʼn paar e-posse wat ek en ʼn tuisskoolma onlangs vir mekaar geskryf het. Uit hierdie korrespondensie kan jy vyf lesse leer wat tuisonderwys baie makliker vir jou kan maak.

    1.       Maak jou emosies los van jou kind se prestasie

    2.       Hou rekening met jou kind se ouderdom

    3.       Jou kind se houding teenoor leer is van kardinale belang

    4.       Vergeet die ewige getoetsery

    5.       Speeltyd is groeityd

    Skryf hier in vir gratis aanlyn kursus waarvan ek praat: https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/p/gratis-verniet

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io