Logo

    wetgewing

    Explore "wetgewing" with insightful episodes like "Perspektief: Oktober 2021", "Perspektief: September 2021" and "PEPUDA: Voorgestelde wetgewing en godsdiensvryheid" from podcasts like ""Radio Scriptura", "Radio Scriptura" and "Radio Scriptura"" and more!

    Episodes (3)

    Perspektief: Oktober 2021

    Perspektief:  Oktober 2021

    Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter
    00:00 Oktober in Perspektief 2021
    04:00 Heinz-Winckler transgender debakel
    22:42 Grondwet hofsaak: 26-week fetusse mediese afval of nie?
    32:25 Steven Furtick - Jesus maak jou die beste "jy"
    Skrifverwysings:
    Psalm 119, Romeine 1, Mattheus 5, Esegiël 36:25,26
    Verwante artikels en episodes:
    http://www.scriptura.co.za/2019/03/die-huwelik-6-geslagskwessies/
    http://www.scriptura.co.za/2020/07/n-dopper-moet-sy-bybel-lees/
    http://www.scriptura.co.za/2019/02/perspektief-januarie-2019/
    http://www.scriptura.co.za/2019/06/perspektief-mei-2019/
    http://www.scriptura.co.za/2021/04/perspektief-maart-2021/

    Perspektief: September 2021

    Perspektief:   September 2021

    In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika.
    00:26 September 2021 in Perspektief
    01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering
    04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories
    06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie
    08:10 Dolering - hartseer oproep tot bekering
    09:00 Wesenlike stryd in die kerk - Wat is die Bybel?
    14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer
    17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing
    19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het?
    20:52 Staaf jou teen vervolging
    23:00 Moenie jou naaste afbreek nie
    28:35 Wetgewing is om die slegte te straf
    31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas

    Skrifverwysings:
    Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer.
    Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139

    Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jonker Venter

    Logo

    © 2024 Podcastworld. All rights reserved

    Stay up to date

    For any inquiries, please email us at hello@podcastworld.io